Home
Koor
VCSV
Redenaarsvoering
Skaak



VERENIGINGS

Daar is ruim geleentheid vir deelname aan 'n aktiewe VCSV, Junior Landbouvereniging, debats- en redenaarsvereniging, drama en toneel, skaak, bloedskenk en skoolkoerant (Die Ramshoring).

 

Drama: Me. L. le Roux

Mev Melina Smit het die drama hierdie jaar behartig. Die leerders het gereeld Woensdae lesse hier op Marlow ontvang. Twee van die leerders nl Ronaldo Hugo en Adriaan Labuschagne het die skool verteenwoordig by die ATKV-toneelkompetisie te George hierdie kwartaal. Hulle het die tegniese sy van die produksie hanteer.