Home
Sosiaal
Nuusbriewe
Prospektus
Ligging
Personeel
Wolramme
Toelating
Algemeen




Ons Ligging - 'N GEMEENSKAP IN DIE KLEINE

Die skool is geleë op die walle van die Groot Visrivier op 'n plaas 10 kilometer noord van Cradock. Die plaas beslaan sowat 3 400 hektaar. Die skool, koshuise, plaasgeboue en personeelwonings maak van Marlow 'n gemeenskap in die kleine.

Dit skep dus die ideale omstandighede waar die leerders sonder steurnisse van buite kan voortgaan om hul voor te berei op die wêreld wat daar buite op hul wag.