Mnr. D.Odendaal
Marlow het teen Middelburg, CHS en Hangklip wedstryde gespeel en almal maklik gewen. Die leerders geniet die spel en die bane word druk gebruik vir ekstra ontspanning.