|
Registreer as oudskolier. Dit is die enigste manier om werklik op
hoogte te bly met wat in Marlowland gebeur. Dit is ook 'n manier om u lojaliteit
teenoor Marlow te bewys.
Die ledegeld vir 2010 is deur die bestuur vasgestel op R150 per persoon wat
betaalbaar is voor 31 Maart. indien u maandeliks wil betaal, kan u per
aftrekorder van R15 per maand u ledegeld betaal.
Ek glo ook dat dit elke oudskolier se plig is om te registeer en maandeliks so
min as R15 te betaal vir lidmaatskap. Dit is minder as wat jy vir 'n twee liter
Coke betaal.!!!!!!!
Laai die onderstaande aftrekorder af deur daarop te kliek. Voltooi dit en gee
dit in by u eie bank. U self moet dit doen - ons word nie toegelaat om dit
namens u te doen nie.
Slegs oudskoliere wat ledegeld betaal sal in die toekoms briewe, e-posse en
SMS'se ontvang.
|
Oudskoliere
bankbesonderhede |
Bank: ABSA Cradock
Takkode: 632005
Rekeningnommer: 405 225 7550
Marlow oudskoliere aftrekorder
(Kliek op bogenoemde skakel om af te laai)
Web forms
generated by 123ContactForm
|